50 X SACE PUNTE IN PERSOON AANBIED BY U SKOOL

EDUCATION SPECIALIST
H.E.D., Further Education Diploma,
B.A. degree, B-ed Honours (Cum Laude),
M-Ed, D-Ed.

Tel: 083-456-7366
Email: dr.emsie@gmail.com

HOOGS EFFEKTIEWE STRUIKELBLOKKE VERSUS OPLOSSINGS KURSUS VIR DIE GRONDSLAG-INTERMEDIÊRE EN SENIOR FASE-ONDERWYSER
DR. EMSIE RHEEDERS EDUCATION (Pty) Ltd 2016/330872/07
SACE PROVIDER NUMBER: PR 13273

GELEENTHEID VIR ONDERWYSERS IN SUID-AFRIKA: U KAN 50 X SACE PUNTE KRY DEUR SLEGS MY HOOGS EFFEKTIEWE ONDERWYSER OPLEIDING KURSUS BY TE WOON: DADELIK ‘N DERDE VAN U PUNTE WAT U MOET KRY OOR ‘N DRIE JAAR PERIODE!


ONDERWYSERS OPLEIDING KURSUS IN DIE GERIEF EN VEILIGHEID VAN U EIE SKOOL


SPESIALE AANBOD: VIR ELKE 10 X ONDERWYSERS WAT BYWOON : 1 x ONDERWYSER GRATIS! KOSTE IS R800 PER ONDERWYSER


50 x SACE punte vir hierdie kursus, ek moet hierdie kusus by u skool kom aanbied in persoon, elke onderwyser kry ook ‘n Sertifikaat die laaste dag van die kursus om in hul CV te plaas met ‘n uiteensetting wat in die kursus behandel is laat hoof en beheerliggaam kan sien wanneer u aansoek doen vir ‘n pos.

Dit sal vir my 'n voorreg wees om deel te wees van u ondersteunings netwerk en om u onderwysers en assistente in u skool te help om die volle potensiaal van leerders te ontsluit.


Dr. Emsie Rheeders Education (Pty) ltd bied die kursus aan :


HOOGS EFFEKTIEWE STRUIKELBLOKKE VERSUS OPLOSSINGS VIR DIE VOORSKOOLSE- GRONDSLAG-INTERMEDIÊRE EN SENIOR FASE-ONDERWYSER


Voortgesette professionele onderwyserontwikkeling is noodsaaklik in ‘n veranderende wêreld.
DR. EMSIE RHEEDERS EDUCATION Is 'n GOEDGEKEURDE SACE VERSKAFFER


Sien uit na besprekings, liewe hoof ASSEBLIEF gee u onderwysers die keuse laat u onderwysers asseblief vir hulself betaal as die skool nie fondse het nie, onderwysers belê in u toekoms! Ek Waarborg u, u gaan Baie Nuwe Inligting leer wat u as onderwyser DEFINITIEF gaan Bemagtig, geniet dit om klas te gee elke dag!!!

Sal u asseblief hierdie kursus inligting stuur na al die skole wat u in SA ken, dit is 'n uitstekende geleentheid vir enige onderwyser in SA !!!! My status as 'n SACE-goedgekeurde verskaffer beteken dat:
Ek voldoen aan SACE se kriteria vir goedkeuring van verskaffers.

Dr Emsie Rheeders Education het al verskeie kursusse aangebied met meer as 10 000 onderwysers en ‘n definitiewe verskil in hul onderwys-loopbaan gemaak!

'n Kort kursus as deel van professionele ontwikkeling vir praktiserende onderwysers en onderwys studente wat by SACE geregitreër is.

My kursus word oor sessies van 2 ure 15 minute: 14:00-17:15 in die middag na skool aangebied! In die Middag na skool in u personeelkamer,saal of klas hang af van hoeveel onderwysers die kursus bywoon met “social distancing” in plek.


KURSUS INHOUD

  • Elke Onderwyser gaan elke leerder in hul klas se Brein-dominansie profiel kan saamstel in hul klas en die leerder plaas in hul klas volgens die leerder se breinprofiel: sien onmiddelik die verskil in u klas se resultate.
  • Elke Onderwyser gaan elke leerder in hul klas se Brein-dominansie profiel kan saamstel in hul klas en die leerder plaas in hul klas volgens die leerder se breinprofiel: sien onmiddelik die verskil in u klas se resultate.
  • Pas Probleemoplossingsvaardighede baie maklik toe in Wiskunde (9 x Stappe) Ook Probleemoplossingsvaardighede in u tale om leerders te help om hul gedagtes maklik op papier weer te gee.
  • Leer luistervaardighede vir u klas aan : onmiddelik!!! Leerders Luister nie meer nie!
  • U as Onderwyser sal dadelik u leerders se letter en nommer omruilings kan uitskakel.
  • U gaan leer om Ruimtelike en Visuele Oriëntasie probleme op te los. Herken onmiddelik die leerder in u klas!
  • Leer leerders om baie maklik te transkribeer: My eie suksesvolle Remediëringsprogram, ek waarborg ALLE leerders in u klas gaan MAKLIK EN VINNIG van die bord af kan skryf!!! Ek het die Resep!
  • Identifiseër Struikelblokke in u leerders in die klas en verwys dadelik na die korrekte spesialis : baie Insig-gewende Inligting, u gaan iets leer wat u nog nooit geleer het nie, u gaan enige struikelblok Baie Maklik kan uitken en verwys, u sal die leerders in u klas werklik kan help om hul volle potensiaal in die lewe te bereik en struikelblokke te kan uitskakel voor dit in ‘n struikelblok ontwikkel.
  • Leer hoe om u leerders in die klas te identifiseër volgens hul leerstyl en sluit dan alle leerstyle in die klas in u lesbeplanning in: alle leerders in u klas sal fokus in u klas, sien die verskil onmiddelik!
  • Leer vir u leerders Slegs drie stappe om eksamens / toets vraestelle maklik te be-antwoord, Resep vir Sukses, u gaan u leerders ‘n Lewensvaardigheid leer vir lewe!!!
  • Onderwyser se rol as daar ekstra klas aangebied word: u is nou die Tutor.
  • Spanwerk, alle persoonlikhede word bespreek en hoe u as personeel u skool na die volgende vlak kan neem deur saam te werk vanaf onderwyser, H.O.D, Adjuk-hoof en hoof.

Ek hoor graag van u skool of u personeel met besprekings:

U BESPREEK NET VIR DIE MIDDAE NA SKOOL WAT U DIE BESTE SAL PAS:

OF DAAR KAN MET MY ‘N TYD EN DATUMS GEREËL WORD AS ‘N GROEP GRAAG KURSUS SAAM WIL BYWOON TYD EN DATUM WAT U DIE BESTE SAL PAS!


U sal ook 'n POE (Portfolio of Evidence) ontvang van my die eerste dag van die kursus en u sal u portefeulje inhandig oor al die onderwerpe wat ons behandel het wanneer ek u weer sien oor 6 weke na die kursus vir ons kort opvolg sessie online via Skype, 20 minute, een vraag per afdeling, Baie Maklik!!!

Ek sal 6 weke na die kursus met u ‘n kontak sessie hou die middag na skool via Skype om op te volg of u die vaardighede wat u in die kursus opgedoen het wel kan toepas en of u ‘n verskil in u klasse kan waarneem en ook ondersteuning bied dan waar nodig.

HIERDIE KURSUS IS 50 X SACE PUNTE WERD!

ONTHOU AS ONDERWYSER, MOET U 150 SACE / CPTD PUNTE OOR ‘N DRIE JAAR PERIODE ONTVANG; deur by my 1 x kursus aan te sluit, voltooi u 'n DERDE van u 150 PUNTE

BESPREEK NOU U PLEK !!!!!

Kontak

Sien uit na besprekings, liewe hoof ASSEBLIEF gee u onderwysers die keuse laat u onderwysers asseblief vir hulself betaal as die skool nie fondse het nie, onderwysers belê in u toekoms! Ek Waarborg u, u gaan Baie Nuwe Inligting leer wat u as onderwyser DEFINITIEF gaan Bemagtig, geniet dit om klas te gee elke dag!!!

Sal u asseblief hierdie kursus inligting stuur na al die skole wat u in SA ken, dit is 'n uitstekende geleentheid vir enige onderwyser in SA !!!!

BESPREEK U PLEK NOU DEUR MY TE KONTAK BY:
dr.emsie@gmail.com of by Dre4education.com

U ONDERWYSERS KAN MIDDAE (OGGENDE) TYE EN DATUMS STUUR WAT HULLE SAL PAS EN EK SAL VIR HUL KURSUS KOM AANBIED.

Ek Hoor graag van u skool of onderwysers wat wil bespreek vir die kursus! Asseblief vertel al u personeel van die kursus in u personeel-kamer, indien u nie meer bymekaar kom nie dan kan u asseblief die e-pos net aanstuur na elkeen van u personeel laat hul my kan kontak as hul die kursus wil bywoon, ek waardeer u tyd en moeite! Baie dankie!



Indien daar heelwat onderwysers van u skool wil bespreek sal ek hul afslag gee! (onderwysers sal vir hulself betaal (maak ‘n groep van 10 Onderwysers), as skool betaal kontak my ASSEBLIEF vir ‘n kwotasie.


Sal u asseblief vir al u onderwysers (Graad R tot 10) by u skool aanmoedig om die kursus in die middag na skool in die gerief en veiligheid van hul eie skool by te woon in personeelkamer of saal, 20 tot 30 onderwysers mag in ‘n saal ge-akkomodeer word , Kleiner groepe kan in klas of personeelkamer ge-akkomodeer word. Minimum onderwysers wat kursus kan bywoon is 10 onderwysers.



STRENG COVID PROTOKOL SAL GEHANDHAAF WORD: EK EN ONDERWYSERS HET NOU VACCINE GEKRY, VEILIGE OMGEWING!


ALMAL DRA ‘N MASKER, ALMAL SIT EEN en ‘n halwe meter van mekaar af, mag water drink maar mag nie eet gedurende kursus nie.



EK WAARBORG U ONDERWYSERS GAAN BAIE NUWE TEGNIEKE EN VAARDIGHEDE LEER, HUL GAAN GROOT VERANDERINGE IN HUL KLASSE AANBRING, KENNIS GAAN IN SO ‘N WYSE OORGEDRA WORD IN DIE KLAS LAAT ALLE LEERDERS IN DIE KLAS HUL VOLLE POTENSIAAL IN DIE LEWE SAL BEREIK!



THIS IS A VERY INSIGHTFUL COURSE THAT WILL BENEFIT TEACHERS GREATLY. DON’T MISS OUT!

TERUGVOER OOR KURSUS :



  • Baie baie dankie vir die mees sinvolste en leersaamste kursus wat ek nog ooit gedoen het. Ek waardeer dit opreg. Dis elke sent en elke minuut die moeite werd. Baie baie dankie.
  • Baie baie dankie vir ‘n ongelooflike kursus, dit was dié beste kursus wat ek al bygewoon het!
  • Baie baie dankie vir 'n baie leersame kursus. Wens ek kan heeldag net luister en inneem. Baie baie dankie vir n baie leersame kursus. Hou my asb op hoogte van ander kursusse
  • Baie dankie. Ek vertel vir al my skool kollegas hoe ek dit geniet het en hoe baie ek geleer het. Ek wens ons hele skool se onnies kon die kursus bywoon. Ek beveel die kursus aan. Het lanklaas soveel waarde vir my geld gekry en vreeslik baie geleer.

2de OPSIE VAN ONDERWYSER OPLEIDING VIA SKYPE KURSUS:

EDUCATION SPECIALIST
H.E.D., Further Education Diploma,
B.A. degree, B-ed Honours (Cum Laude),
M-Ed, D-Ed.

Tel: 083-456-7366
Email: dr.emsie@gmail.com

ONDERWYSERS / ONDERWYSER STUDENTE OPLEIDING KURSUS VIA SKYPE IN DIE GERIEF EN VEILIGHEID VAN JOU EIE HUIS OF SKOOL



DR. EMSIE RHEEDERS EDUCATION (Pty) Ltd



NUWE ”OPWINDENDE ONDERWYSER KURSUS
VIA SKYPE
IN DIE GEMAK EN VEILIGHEID VAN U EIE HUIS OF SKOOL



INSIGGEWENDE NUWE KURSUS VIR: DIE FONDASIE-, INTERMEDIȆRE- EN SENIOR FASE ONDERWYSER EN ONDERWYS STUDENTE



ERVAAR VERBYSTERENDE RESULTATE DEUR HOOGS EFFEKTIEWE EN MAKLIKE TEGNIEKE TOE TE PAS IN U KLAS WAT GAAN VERSEKER
LAAT U LEERLINGE HUL VOLLE POTENSIAAL IN DIE LEWE SAL BEREIK!



DR. EMSIE RHEEDERS EDUCATION (PTY) Ltd
SPESIALE AANBOD:



KRY 5 x ONDERWYSERS OM SAAM MET U DIE KURSUS BY TE WOON EN 6de ONDERWYSER KRY KURSUS GRATIS!



2 X SESSIES VAN 2 X URE ELK IN 2 X DAE
DIE KOSTE PER ONDERWYSER IS SLEGS R 400.
U SAL 'N SERTIFIKAAT ONTVANG OM SAAM MET U CV TE PLAAS

KURSUS INHOUD

  • U GAAN U LEERDERS BREIN OEFENINGE LEER HOE OM DIE SPESIFIEKE DEEL IN DIE BREIN TE AKTIVEER VOOR HULLE :

  • BEGRIPSTOETSE DOEN,
  • VOOR HUL GAAN LEES,
  • VOOR HULLE WISKUNDE DOEN,
  • VOOR HUL TAAL, SPELING OF KREATIEWE SKRYF LES GAAN DOEN
  • SELFS OOK OEFENING OM DIE BREIN TE AKTIVEER VOOR HUL, HUL TOETS OF EKSAMEN GAAN SKRYF
  • FOKUS PRESIES OP DIE AREA IN DIE BREIN WAT DAARDIE VAARDIGHEID BEHEER: U GAAN ONGELOOFLIKE VERANDERINGE IN U LEERDERS SE FOKUS EN PRESTASIE WAARNEEM IN U KLAS: EK WAARBORG VERSTOMMENDE RESULTATE!!!


  • DIE BELANGRIKHEID VAN KLEUR IN U KLAS: U as onderwyser kan Aktiewe Leer Bevorder deur die regte kleur te gebruik om die leerder in u klas te stimuleer.

    Die effek van elke kleur word in DETAIL bespreek.


  • Daar is 9 tipes intelligensies: veelvuldige intelligensies verteenwoordig verskillende intellektuele vermoëns. In hierdie afdeling leer u om alle intelligensies in een klas aan te spreek.


  • Klaskamerbestuursplan: elke onderwyser droom van 'n doeltreffende klaskamer waar geen probleme voorkom nie en lesse vlot verloop:

    Wenke vir dissipline in u klas, gebruik ook die uitleg van u klas : neem dadelik veranderinge waar wat breedvoerig bespreek gaan word.


  • EFFEKTIEWE LES-BEPLANNING, OORDRA TEGNIEKE: Wonderlike Lesplanne gaan in detail bespreek word om in u klas te gebruik, met voorbeelde wat u in u klas kan gebruik al reeds die volgende dag!


  • Wenke vir die bestuur van ADHD en ADD in die klaskamer:
    U GAAN LEER HOE OM ADHD- en ADD-gedrag MAKLIIK IN DIE KLAS TE BESTUUR EN TE HANTEER MET BEHULP VAN MAKLIKE STRATEGIEË WAT VAN ONSKATBARE WAARDE VIR U AS ONDERWYSER GAAN WEES.


  • Maak lesse lekker vir Leerders wanneer hul aan 'n aanlynklaskamer moet deelneem:
    bied u beste Aanlyn Klasse OOIT aan. Dit is ‘n Absolute noodsaaklikheid vir elke onderwyser om te weet hoe om aanlyn klasse te hanteer in dié onseker tye waarin ons, ons bevind, hoe om dadelik aanlyn klasse aan te bied van Hoogs Staande Gehalte veral nou laat daar heel moontlik weer deur die res van die jaar Lock-down reëls toegepas gaan word en u as onderwyser dadelik die gaping moet vul.


  • Waar daar ‘n Behoefte ontstaan en u as onderwyser u leerders moet ondersteun deur ekstra klasse na skool of tydens pouse vir u leerder/s moet aanbied: as onderwyser moet u 'n ander hoed op-sit. Ek gaan u as onderwyser leer hoe u 'n LEERDER TUTOR, baie insiggewende afdeling. Gaan u leer hoe om u leerders se punte in alle vakke te verbeter; probleme en oplossings tydens u sessies met die leerder/s sal in DETAIL bespreek word.



BESPREEK U PLEK NOU:



2 x 2 URE SESSIES VIR ONDERWYSERS NA SKOOL
VAN 15:00-17:00 MIDDAE WAT U SAL PAS!
1 x Kursus Oor 2 x Middae
Koste: R400



KONTAK MY ASSEBLIEF OM U PLEK TE BESPREEK !


STUUR E-POS NA: dr.emsie@gmail.com of na Dre4education.com


Woon u nog in SA ? of het u ook ver-huis na Amsterdam ? Ek bly by u met my website sal betaal in die week. U MOET NOG DIE VERANDERINGE AANBRING OP MY WEBSITE VAN LAAS JAAR EN wil ook veranderinge stuur vir hierdie jaar wat by u fooi ingesluit is vir klein veranderinge, asseblief!!!!! Dankie!!!!!

Vriendelike groete
Emsie