Choose from a variety of education books, compiled by an Education Specialist!

Kies uit 'n lys van onderrig boeke, saamgestel deur 'n Onderrig Spesialis.

Klik hier vir Afrikaans!
Postage not included
Posgeld nie ingesluit nie

Parent guide: How to master the transition from grade 3 to 4

You can order a Parent guide for the successful transition from grade 3 to 4, everything is explained and discussed about what you can expect of the year as a parent and how to be ready for it, at only: R100.

Be sensitive to the needs of your child and know exactly how to deal with it successfully. This guide will lead you step-by-step through the transition with the transition from the foundation to the intermediate phase. You will be guided on how to easily handle different issues such as homework assignments, tests and study skills.

•

Your child's social life will change in the fourth grade where there are more academic demands on your child. From tips on dealing with pressure up to a sudden heavy backpack.

The transition from one grade to the next can be difficult and challenging, but it is especially difficult for learners from grade 3 to grade 4.

•

The Intermediate Phase, is the term used for the period of your child's education, ranging from grades 4 to 6. This is the cushion between the Foundation Phase (Grades 1 to 3) and Senior (Grades 7-9 ). During this time your child will not learn to read, but read to learn. This phase will focus on thinking skills and the application of knowledge.

GROWING INDEPENDENCE
Perhaps it is the most difficult, especially if it is your first child but to let go is part of good parenting. Our ultimate goal is to prepare young adults for an independent life. Parents need to consciously make this a decision.

•

YOUR CHILD WILL NOW START TO LEARN IN VARIOUS SUBJECTS
The standardized tests cause a lot of stress for children. Grade 4 is the phase where your child will begin formal tests and examinations.

Parent guide: How to master the transition from grade 3 to 4

Order Now

Grade 8 learner guide: How to master the transition from grade 7 to 8

Price: R100

Starting high school is an overwhelming experience for any teenager. There are many things about high school that are different from your old school environment, and you will experience many changes. You will face navigating a new school, making new friends in an unfamiliar class and getting to know new teachers.

Although these are all big changes, they are nothing you cannot handle. There are many different resources available to help you deal with any problems. Your teachers, counsellors, parents and friends are there to help you transition into this great new time in your life. High school may be a time of change, but these changes should be for the better.

•

Your high school years are a great time in your life. To make the most of your experience get involved in the school on some level:

  • Ensure that students develop the knowledge and skills they need to make informed education and career/life choices through the effective application of a four-step inquiry process;
  • Provide opportunities for this learning both in and outside the classroom; and
  • Engage parents and the broader community in the development, implementation, and evaluation of the program, to support students in their learning.
  • Elementary to Secondary Transition Planning The transition from elementary to secondary school is among the most challenging periods of adolescence. This transition is a complex process, characterized by a constant tension between “being and becoming”
  • Section on subject choices to keep in mind for your future and subject choices for the end of grade 9, with the future in mind.

Grade 8 learner guide: How to master the transition from grade 7 to 8

Order Now

Maths Focus Book

Price: R 250

The Maths Focus book that will assist your child to work against time and increase the speed with which they recall basic arithmetic and apply problem-solving skills. It will increase successful results in exams and tests, 223 pages at only: R 200. This book will help your child to prepare for exams and tests from grade 4 to 7.

It often happens that your child does not finish their Maths in the class because they are dreaming, or because they are easily distracted by noise or movement. They also struggle to focus their attention on things that are not interesting to them, and soon feel overwhelmed by tasks that require sustained attention. But in the same breath, they can again over focus on activities that they find interesting and then it happens that they do not hear when you talk to them so they focus for example, on watching a specific program or playing with something they like.

•

All these factors contribute to valuable inputs to their passing in the class and their school work is then affected thereby. You as a parent must go back to your child 's grade 1 report to see whether you can identify a subtle concentration thread where the teacher may have noticed that your child could have a slow working speed, or unnecessary mistakes made because your child has rushed their work , or were unable to finish their tasks.

Sometimes everything goes well one day and the other day as a result of fluctuations in relates to task orientation, or their performance fluctuate. Maybe a teacher somewhere written comments about your child 's focus or listening skills in general or during story time

Maths Focus Book

Order Now

Comprehension / begripstoets Answering Technique exercise book

Price: R 280

Reading comprehension: To understand what one reads, form the basis of effective study. By improving your reading comprehension, you will not only improve your exam marks, but also to achieve your chance to succeed in life. You will need to do regular formal comprehension tests in Afrikaans and English. Follow steps to answer comprehension tests as set out in this practice book, by just following the techniques explained and by practicing it, it will result in high marks.

The main purpose of the book is to let the learner practice their answering techniques over and over, "Practice makes perfect," the more times the student practices the techniques by finding the KEY WORD first and then identify it in the text. Key words with difficult spelling write those words exactly from the text on their script and so avoid unnecessarily lost points due to spelling errors, it can mean the difference between a 60% and a 70% or a 30% and a 40%

•

Book has 70 x Afrikaans and English Comprehension tests to practice from.

The student should never rely on their memory to write a "difficult" vocabulary / spelling word but rather to look at the text and make sure that during a test or examination all words are spelled 100% correct.

Comprehension Answering Technique Exercise Book

Order Now


Ouerhandleiding vir 'n Suksesvolle Oorgang van graad 3 na 4

Prys: R 100

U kan 'n ouer handleiding vir graad 4 OUERS bestel wat u gaan help met die oorgang van graad 3 na 4, alles word verduidelik en bespreek oor wat u as ouer kan verwag van die jaar en hoe om gereed te wees daarvoor, teen slegs:R100.

Wees sensitief vir die behoeftes van u kind en weet presies hoe om dit suksesvol aan te spreek. Hierdie gids sal u stap-vir-stap lei om die oorgang en eise wat u as 'n ouer en u kind in die gesig sal staar met die oorgang van die fondasie na die intermediêre fase maklik sal kan hanteer. Dit sal u lei as 'n ouer en wys hoe u kan verseker laat u kind 'n gelukkige en suksesvolle graad 4 jaar sal hê. U gaan gelei word oor hoe om verskillende kwessies soos huiswerk, take, toetse en studie vaardighede maklik te hanteer.

•

Die oorgang van die een graad na die volgende kan moeilik en uitdagend wees, maar dit is veral moeilik vir leerders wat van gr. 3 na gr. 4 vorder. Die sprong van die grondleggingsfase van vroeë onderrig na die intermediêre fase (gr. 4-6) kan vreesaanjaend en moeilik wees.

Die 'Intermediêre Fase "is die term wat aan die tydperk van jou kind se skoolopleiding gegee word wat wissel van graad 4 tot 6. Dit is die kussing tussen die Grondslagfase (graad 1 tot 3) en die Senior Fase (graad 7-9). In hierdie tyd sal jou kind nie meer leer om te lees nie, maar lees om te leer. Met hierdie fase word gefokus op denkvaardighede asook die toepassing van kennis

TOENEMENDE ONAFHANKLIKHEID
Miskien is dit die moeilikste met die eerste kind, maar om te laat gaan is deel van goeie ouerskap. Ons uiteindelike doel is om jong volwassenes voor te berei vir ‘n onafhanklike lewe. Ouers moet bewustelik 'n besluit neem, om die tou geleidelik meer speëling te gee:

U KIND BEGIN NOU IN VERSKEIE VAKKE LEER

Die gestandaardiseerde toetse veroorsaak baie stres vir leerders . Graad 4 is die fase waar u kind sal begin met formele toetse en eksamens.

Ontwikkel ‘n passie vir leer. Indien jy dit wel ontwikkel sal jy nooit ophou om te leer en ontwikkel nie - Anthony J. D'Angelo

Ouerhandleiding vir 'n Suksesvolle Oorgang van graad 3 na 4

Bestel Nou

Graad 8 leerder handleiding vir suksessvolle oograng van graad 7 na 8

Prys: R 100

Begin van Hoërskool is 'n oorweldigende ervaring vir enige tiener. Daar is baie dinge oor die hoërskool wat verskil van laerskool, en jy sal baie veranderinge beleef. Jy sal moet inpas by 'n nuwe kultuur van dinge doen, jy sal nuwe vriende moet maak in 'n onbekende klas asook nuwe onderwysers leer ken.

Alhoewel dit alles groot veranderinge meebring, is dit niks wat jy nie kan hanteer nie. Daar is baie verskillende hulpbronne wat beskikbaar is om jou te help met enige probleme. Jou onderwysers, beraders, ouers en vriende is daar om jou te help met die oorgang na hierdie groot nuwe tyd in jou lewe. Hoërskool kan 'n tyd van verandering wees, maar hierdie veranderinge is almal positief.

Jou hoërskool loopbaan is 'n goeie tyd in jou lewe. Maak die meeste van jou ervaring en raak betrokke in die skool. • Verseker dat jy as ‘n leerder ontwikkel en die nodige kennis en vaardighede bekom wat julle nodig het om ingeligte onderwys- en loopbaangeleentheids asook lewenskeuses te maak, deur die doeltreffende toepassing van 'n vier-stap ondersoekproses;
Bied die geleenthede vir hierdie leer sowel binne en buite die klaskamer; en Betrek ouers en die breër gemeenskap in die ontwikkeling, implementering en evaluering van die program, om studente te ondersteun in hul leer.

•

Elementêre en Sekondêre Oorgang Beplanning. Die oorgang van laerskool na Hoërskool is een van die mees uitdagende tye van adolessensie. Hierdie oorgang is 'n komplekse proses, wat gekenmerk word deur 'n konstante spanning tussen "om te wees en te word".
Daar is 'n afdeling wat spesifiek gerig is op vakkeuses wat 'n realiteit gaan word aan die einde van graad 9, met die toekoms in gedagte, kyk reeds watter vakke vir jou toekoms-planne gaan werk en watter vakke kan uitgeskakel word.

Graad 8 leerder handleiding vir suksessvolle oograng van graad 7 na 8

Bestel Nou

Wiskunde Fokus

Prys: R 250

U kan 'n Wiskunde Fokus boek bestel wat u kind gaan help om teen tyd te werk en dus met spoed te fokus. U kind sal hoofrekene: tafels teen 'n spoed kan herroep en probleemoplossingsvaardighede teen spoed kan toepas wat suksesvolle resultate in toetse en eksamens sal waarborg, 223 bladsye teen slegs: R 200. Die boek sal u kind help om vir eksamens voor te berei van graad 4 tot 7.

Dit gebeur dan dikwels laat leerders nie take voltooi kry in die klas nie, omdat hulle dromerig is, of omdat hulle aandag maklik deur geraas of beweging afgelei word. Hulle sukkel ook om hulle aandag te bepaal op dinge wat nie vir hulle interresant is nie, en voel gou oorweldig deur take wat volgehoue aandag vereis.

Maar in dieselfde asem kan hulle weer oorfokus op aktiwiteite wat hulle interessant vind en gebeur dit sommer dat hulle jou dan nie hoor wanneer daar met hulle gepraat word nie so konsentreer hulle as hulle byvoorbeeld `n spesifieke program kyk of speel met iets waarvan hulle hou.
Al hierdie faktore dra daartoe by dat waardevolle insette in die klas by hulle verbygaan en hulle skoolwerk word dan daardeur beïnvloed. U as ouer kan dalk so bietjie deurdagtig deur u kind se verslae van graad 1 af gaan kyk of u nie iewers 'n subtiele konsentrasie-draadjie kan identifiseer waar die onderwyser dalk opgemerk het dat u kind dalk `n stadige werkspoed het, of onnodige foute maak omdat u kind hul take afgejaag het, of nie hul take kon voltooi nie.
Soms is netheid ook een dag op en die ander dag af as gevolg van fluktuasies in taakoriëntasie, of hul prestasie fluktueer –hul ken vandag nie die werk wat hul gister geken het nie.
Dalk het `n onderwyser iewers opmerkings geskryf oor u kind se fokus of luistervaardighede oor die algemeen of tydens storietyd

Wiskunde fokus boek

Bestel Nou

Begripstoets Be-antwoordings tegnieke oefen-boek: Afrikaans & Engels

Prys: R 280

U kan 'n 250 blaaie Begripstoets / Comprehension answering techniques boek bestel teen slegs: R 250 om u kind se begripstoets vaardighede te oefen en te verbeter. 70 Begripstoetse in om te oefen in Afrikaans en Engels.

Om te verstaan en begryp wat 'n mens lees, vorm die basis van doeltreffende studie. Deur jou leesbegrip te verbeter, sal jy dus nie net jou eksamenpunte verbeter nie, maar ook jou kans om sukses in die lewe te behaal. U kind sal gereeld formele begripstoetse moet doen in Afrikaans.

Die hoofdoel van die boek is laat die leerder die begripstoets beantwoordings tegniek oor-en-oor oefen, "practise makes perfect", hoe meer kere die leerder die tegniek oefen hoe beter die resultate.

Die leerder het die leesstuk reg voor hul en hul moet seker maak laat hul alle ingewikkelde woorde, woorde wat vir hul onbekend is en woorde met moeilike spelling van die leesstuk neerskryf op hul antwoordstel en so voorkom laat hul nie punte onnodig verloor nie, dit kan die verskil tussen 'n 60% en 'n 70% beteken of tussen 'n 30% en 'n 40% beteken. Die leerder moet nooit op hul geheue staat maak om 'n "moeilike" woordeskat- / spel woord neer te skryf nie maar liewers te kyk na die leesstuk wat tot hul beskiking is gedurende 'n toets of eksamen en 100% seker te maak van die woord se spelling.

Begripstoets Be-antwoordings tegnieke oefen-boek: Afrikaans & Engels

Bestel Nou